Landbou Weekblad Mei 2021
Fredalette Uys het Agrigistics se eerste Landbou Weekblad artikel geskryf en dit het verskyn op 13 Mei 2021. Sy het ‘n onderhoud gevoer met die Agrigistics span asook Mario Marais, direkteur van Modelpak. Hier is ‘n paar interessante uittreksels van die artikel: “Deesdae moet jy slim boer en vooruitgaan. Dit beteken nie noodwendig …